NG Secunda-Oosapp开发开发费用

Gebaseer op die Petra Kerk Toep, bring die NG Secunda Oos toep kragtige funksies op u foon, soos: * Stuur dringende gebedsversoeke direk vanaf u slimfoon * Ontvang gebedsversoeke van ander gemeentelede * Ontvang ‘n daaglikse skrif vir bemoediging * Kyk na kerkgeleenthede en voeg dit by u persoonlike kalender * Stel kerkleiers in kennis van siektes, ondersteuningsversoeke, besoek behoeftes, doopversoeke, dood of enige ander inligting, direk vanaf u slimfoon * Kry herinneringe oor belangrike gebeure deur middel van slimfoon kennisgewings * Kyk na gemiste preke op u foon * Kyk na foto’s van gebeure wat in die bediening plaasgevind het * Gee maklik terugvoer aan leiers van die kerk Die lys gaan aan! Kry hierdie inligting nou om op hoogte te bly van alle gebeure en nuus van die NG Secunda-Oos!

山海:洪荒异兽

为您提供山海:洪荒异兽应用描述查询,山海:洪荒异兽应用截图,山海:洪荒异兽应用包信息以及山海:洪荒异兽版本记录查询等服务。

,

UZAPP开发移动app商城开发app定制开发小程序开发软件手机app开发公司原创文章,作者:开发移动APP软件,如若转载,请注明出处:https://www.uzapp.com/app/16574.html